10 Apr 17
Naweek Nadink 60: Gee Jy Jou Beste Vandag?

Naweek Nadink 60: Gee jy jou beste vandag?

Ek is die naweek herinner deur ‘n goeie vriend van my hoe belangrik dit is om die proses te volg, veral in sport, en dat jy minder moet fokus op die uitkoms en meer op wat jy nou mòèt doen. Met ander woorde, as ek sê proses, dan bedoel ek wat is die stappe wat jy elke dag moet doen om by jou doelwitte uit te kom.

Lees meer