Daar is min probleme wat ‘n lekker stuk sjokolade koek nie tydelik kan verlig of verbeter nie!

Gedurende ons onlangse vakansie in Bulgarye, was dit weereens interessant om te sien hoe die jonger geslag baie entrepreneuries van aard is.

Moenie wag vir 'n krisisse om jou 'n hupstoot te gee nie. Die beste tyd vir aksie is vandag.

Na die breinlose en lafhartige moorde in Londen die naweek en twee weke gelede in Manchester, is ek opnuut herinner hoe belangrik dit is dat ek die meeste van elke dag maak.

Hierdie jaar is ek betrokke en ‘n beoordelaar vir die KragDag Junior Entrepreneurs-kompetisie.

Gister ry ek toe baie ver noord in Engels-land na Newcastle (die oorspronklike een), ten einde twee moontlike skoonmaak kontrakte te bespreek.

So gaan kuier ek en my gesin toe verlede week bietjie vir ons voorvaders in Holland om die pragtige Tulpe ter fiets te beloer.

Na die naweek se gebeure, laat ek jou met twee C.J. Langenhoven aanhalings vir die week:

Verlede Donderdag bevind ek myself in ‘n “sensory deprivation pod” of te wel ‘n “floating tank”. Jy dryf basies vir ‘n uur in die donker in Epsom sout water. Dink mini Dooie See in ‘n massiewe plastiek mossel!

Ek is die naweek herinner deur ‘n goeie vriend van my hoe belangrik dit is om die proses te volg, veral in sport, en dat jy minder moet fokus op die uitkoms en meer op wat jy nou mòèt doen. Met ander woorde, as ek sê proses, dan bedoel ek wat is die stappe wat jy elke dag moet doen om by jou doelwitte uit te kom.