Klipkouer Prontuit Sessie – waar ons addisionele praktiese advies uit die vorige week se potgooi episodes uitgrou! In my nuutste potgooi het ek gesels met een van die bekendste filmmakers asook ’n akteur, in Suid-Afrika, Frans Cronjé. Dit was ’n baie lekker gesprek gewees en interessant.

Hy is ’n baie suksesvolle film produsent en sy films het internasionaal, tot dusvêr, meer as 400 miljoen kykers gelok. Kyk gerus die voorsmakie hier, en onthou om komende Vrydag in te skakel vir die volledige sessie!

 

NB! Indien jy verlede week deel 2 van my onderhoud met Frans Cronjé gemis het, gaan luister gerus nou: Kliek hier