09 Jun 17
Episode 57 (Deel 2): Hettie Brittz

Episode 57 (Deel 2): Hettie Brittz

Luister gerus na deel twee van my fassinerende gesprek met Hettie Brittz, waar ons gesels rondom een van haar besighede “Tall Trees Training” wat nou vlam gevat het in die Amerikaanse mark.

Luister nou
02 Jun 17
Episode 57 (Deel 1): Hettie Brittz

Episode 57 (Deel 1): Hettie Brittz

Luister gerus na deel een van my onderhoud met Hettie Brittz, van Tall Trees, ’n profiel en leierskapopleiding maatskappy wat werk in skole, kerke, gesinne, maatskappye en enige plek waar mense mekaar beter wil verstaan.

Luister nou
19 May 17
Episode 56 (Deel 2): Elmar Conradie

Episode 56 (Deel 2): Elmar Conradie

As CEO van FlySafair, die mees stiptelike lugredery ter wêreld, is dit fassinerend om te luister hoe Elmar Conradie definieer en uitbrei oor wat hulle handelsmerk so doeltreffend en suksesvol maak.

Luister nou