07 Apr 17
Episode 54 (Deel 2): Johan Stemmet

Episode 54 (Deel 2): Johan Stemmet

In deel twee van my potgooi met Noot vir Noot vervaardiger en aanbieder Johan Stemmet gesels hy verder oor die unieke proses om ‘n episode op die kassie te kry – dis vreeslik interessant en bevat waardevolle lesse oor uithouvermoë, geduld en vernuwing.

Luister nou
05 Apr 17
Klipkouer Kragklont: Johan Stemmet Bonus Vraag 2

Klipkouer Kragklont: Johan Stemmet Bonus Vraag 2

Dis amper tyd vir deel twee van my onderhoud met sekerlik die bekendste Afrikaanse televisiepersoonlikheid van ons tyd – Johan Stemmet! Nederig. Aangenaam. Ongelooflike bron van praktiese besigheidsraad. ‘n Gedugte kombinasie, en ‘n resep vir ‘n briljante potgooi!

Luister nou
31 Mar 17
Episode 54 (Deel 1): Johan Stemmet

Episode 54 (Deel 1): Johan Stemmet

Wat ‘n wonderlike voorreg om met ‘n Suid Afrikaanse ikoon te kon gesels! Behalwe dat Johan Stemmet ‘n baie nederige en aangename mens is, is hy ‘n ongelooflike bron van praktiese besigheidsraad en boonop self ‘n baie suksesvolle besigheidsman.

Luister nou
28 Mar 17
Klipkouer Kragklont: Johan Stemmet Bonus Vraag 1

Klipkouer Kragklont: Johan Stemmet Bonus Vraag 1

Sekerlik elke Afrikaner ken vir Johan Stemmet en het al ten minste één keer in hul lewens die mees suksesvolle Afrikaanse televisieprogram, Noot vir Noot, gekyk. Wie sal ooit daai snoesige Saterdagaande saam met die gesin voor die televisie kan vergeet?

Luister nou
24 Mar 17
KPS Episode 4: Johan Eksteen

KPS Episode 4: Johan Eksteen

Die beste manier om te leer is by die bestes, en ons vorige potgooi bevat ‘n onderhoud met 2016 se Entrepreneur van die Jaar, Johan Eksteen – Klipkouers ontleed sy fassinerende storie en bekyk verskeie faktore wat die kern vorm van moderne entrepreneurskap.

Luister nou
15 Mar 17
Klipkouer Kragklont: Johan Eksteen Bonus Vraag

Klipkouer Kragklont: Johan Eksteen Bonus Vraag

Klipkouers het met 2016 se Entrepreneur van die Jaar, Johan Eksteen gesels – hy is die eienaar van Agricon, wat verpillingstoerusting vervaardig. Agricon is ‘n wêreldleier in sy gebied – ‘n uitsonderlike prestasie, maar ‘n prestasie wat met hárde, eerlike werk tot stand gekom het.

Luister nou
10 Mar 17
KPS Episode 3:  Antoinette Badenhorst

KPS Episode 3: Antoinette Badenhorst

Ek en mede-entrepreneur Tiaan de Jager delf dieper in die vorige week se potgooi onderhoud vir vars besigheidsidees en advies! Vandag gesels ons oor aanlyn kursusse en –opvoeding en hoe dit besig is om ou-wêreldse denkwyses onherroeplik te verander – en dis ‘n baie goeie wending!

Luister nou