skip to Main Content

Kry Jou eBoek 52 + GRATIS digiTydskrif

R87.00

HIER IS NOG ‘N SPESIALE AANBOD NET VIR JOU!…

    Kry Vier digiTydskrif Uitgawes Vir Die Prys Van Drie!

    HIER IS NOG ‘N SPESIALE AANBOD NET VIR JOU!

    Behalwe dat jy die eerste uitgawe van my digiTydskrif (R57.00) GRATIS kry, met die aankoop van eBoek 52, kan jy ‘n addisionele 25% bespaar deur nog addisionele drie uitgawes nou te koop.

    Kry vier uitgawes met die aankoop van slegs drie uitgawes!

    Vir slegs R171.00 stuur ons vir jou vier uitgawes van my nuwe KLIPKOUERS-digiTydskrif:

    Uitgawe 02: 1 November 2017

    Uitgawe 03: 1 Januarie 2018

    Uitgawe 04: 1 Maart 2018

    Uitgawe 05: 1 Mei 2018

    Die KLIPKOUERS-digiTydskrif bevat EKSKLUSIEWE BESIGHEIDS-EN LEWENSWENKE wat nêrens anders beskikbaar is nie.

     

    R171.00

In Klipkouerwêreld is onmoontlik maklik. Hier pak ons die bul by die horings en voeg waarde toe aan almal met wie ons in aanraking kom.

Klipkouers Potgooi is gestig om jou te help om jou aspirasies te realiseer ten einde waarde toe te voeg.

Dalk weet jy nie waar om te begin of hoe om vorentoe te beweeg nie. Dit is waar Klipkouers jou 'n hupstoot gaan gee om die wiel aan die rol te sit.

Elke week gesels ek, Jacques Basson, met suksesvolle Afrikaner entrepreneurs en impakmakers wêreldwyd en vra ek hulle dieselfde vrae – alles vrae om jou te help om jou besigheid of omstandighede te verbeter.
 
Onthou...Aanhouer wen!
close-link
Back To Top