skip to Main Content

Wat is Binnekring?

Binnekring is slegs vir diegene wat hulle
persoonlike groei ernstig opneem.

Klipkouer Kampioene weet hoe belangrik dit is om in hulleself te
investeer ten einde ‘n positiewe impak te kan hê op familie, vriende
en kliënte. As lid van my binnekring kry jy eksklusiewe toegang tot my,
industriekenners en addisionele hulpbronne.

 

  • 4 Addisionele Bonusvrae met elke episode.
  • Maandelikse Video bespreking met industriekenners waar jy direk vrae kan rig en onderhoude kan afgelaai word.
  • Gratis Eboek 52: Die eerste 52 onderhoude in verbruiksvriendelike formaat.
  • As Stigterslid sal jou lidmaat fooi veraltyd dieselfde bly.
  • Lidmaat fooie verdubbel na 6 maande vir alle nie‑lede.
  • Kanselleer enige tyd met slegs een kalender maand kennis. Geen vrae word gevra nie.
  • 8 Addisionele Bonusvrae met elke episode. (ingesluit 10 historiese bonus episodes)
  • Maandelikse Video bespreking met industriekenners waar jy direk vrae kan rig en onderhoude kan afgelaai word.
  • Gratis Eboek 52: Die eerste 52 onderhoude in verbruiksvriendelike formaat.
  • Unieke Klipkouers E-Joernaal vir refleksie, doelwit beplanning en monitor.
  • Toegang tot eksklusiewe Klipkouers Whatsapp Groep waar jy vrae kan vra.
  • Gratis toegang en aflaai van jaarlikse Klipkouers Konfensie 10/10. Tien eksklusiewe video-onderhoude met 10 top entrepreneurs en industriekenners.
  • As Stigterslid sal jou lidmaat fooi veraltyd dieselfde bly.
  • Lidmaat fooie verdubbel na 6 maande vir alle nie‑lede.
  • Kanselleer enige tyd met slegs een kalender maand kennis. Geen vrae word gevra nie.
In Klipkouerwêreld is onmoontlik maklik. Hier pak ons die bul by die horings en voeg waarde toe aan almal met wie ons in aanraking kom.

Klipkouers Potgooi is gestig om jou te help om jou aspirasies te realiseer ten einde waarde toe te voeg.

Dalk weet jy nie waar om te begin of hoe om vorentoe te beweeg nie. Dit is waar Klipkouers jou 'n hupstoot gaan gee om die wiel aan die rol te sit.

Elke week gesels ek, Jacques Basson, met suksesvolle Afrikaner entrepreneurs en impakmakers wêreldwyd en vra ek hulle dieselfde vrae – alles vrae om jou te help om jou besigheid of omstandighede te verbeter.
 
Onthou...Aanhouer wen!
close-link
Back To Top