skip to Main Content
22Feb 16

Naweek Nadink 5: Jou Sterk Punte

JOU STERK PUNTE In my webjoernaal inskrywing NAWEEK NADINK 2: Wat is jou nis? Wat is ʼn nis? verduidelik ek wat ʼn besigheid nis teenoor jou persoonlike nis is. Jou persoonlike…

Lees meer
In Klipkouerwêreld is onmoontlik maklik. Hier pak ons die bul by die horings en voeg waarde toe aan almal met wie ons in aanraking kom.

Klipkouers Potgooi is gestig om jou te help om jou aspirasies te realiseer ten einde waarde toe te voeg.

Dalk weet jy nie waar om te begin of hoe om vorentoe te beweeg nie. Dit is waar Klipkouers jou 'n hupstoot gaan gee om die wiel aan die rol te sit.

Elke week gesels ek, Jacques Basson, met suksesvolle Afrikaner entrepreneurs en impakmakers wêreldwyd en vra ek hulle dieselfde vrae – alles vrae om jou te help om jou besigheid of omstandighede te verbeter.
 
Onthou...Aanhouer wen!
close-link
Back To Top