Naweek Nadink 97: Moordenaars het ‘n baie hoë selfwaarde
Ek hoop jy’t lekker gerus en wens jou alle sukses toe vir 2019. Dit gaan ‘n groot en interessante jaar wees! Het jy geweet dat moordenaars van die hoogste selfwaarde…
Naweek Nadink 96: Hoe meer haas, hoe minder spoed
Sekerlik een van my grootste ontnugteringe, tien maande terug in Suid-Afrika, is hoegejaagd en terselfdertyd inwaarts gefokus baie mense is. As mens nie daadwerklik stappe neem om jouaktiwiteite te prioritiseer…
Naweek Nadink 95: Jy ry waar jy kyk
Ek was bevoorreg om deel te wees van Leon’s Motors Rustenburg se Jaguar Experience dag, waar ons vuurwarm Jaguars om die Zwartkops Renbaan kon jaag. Hier is ‘n een minuut…
Naweek Nadink 94: Leer jy van die beste?
Picasso het gesê “Good artists copy, Great artists steal”. Dit beteken eenvoudig dat jy dalk nie eerste met ‘n idee of konsep vorendag gekom het nie, maar dat jy ‘n…
Naweek Nadink 93: Wie praat?
Ek bly stom geslaan hoe die meeste besighede my bel (of ek hulle gevra het of nie) en die persoon die gesprek begin met: “Hallo, hoe gaan dit?/Hallo, how are…
Naweek Nadink 92: Op die planke? Rus dan bietjie
Ek is besig om vir ‘n baie belowende besigheid geleentheid te wag. Inteendeel, hierdie sal die grootste kommersiële deurbraak vir Klipkouers wees. Die probleem is egter dat hierdie manne toe…
Naweek Nadink 91: Die Swaartegragwet is nie onderhandelbaar nie
Tydlose wyshede, of soos hulle in Ingils se, “ancient wisdoms” is nie onderhandelbaar nie. Hulle is beginsels wat ‘n gewaarborgde resultaat lewer as jy sekere stappe neem, ongeag of jou…
Naweek Nadink 90: Fokus uitwaards. Dit gaan nie altyd oor jou nie
In my vorige Naweek Nadink, het ek beklemtoon dat respek of eer teenoor mekaar, hetsy in persoon of sosiale media, belangrik is. Wat dit egter nie beteken nie, is dat…
Naweek Nadink 89: Eer ons mekaar?
Sosiale media het ʼn groen kaart gegee vir opinies lug. Sommige mense reken dit is altyd noodsaaklik om ʼn opinie te gee. Die wyse waarop hulle dit uitdruk moet dikwels…
Naweek Nadink 88: Reise Na Herinnering
Ek moes na 14 jaar in London myself met verskeie vreemde verskynsels vereenselwig hier in Suid-Afrika. Ons was deeglik bewus van die ekonomiese en politiese uitdagings en dus my…