skip to Main Content
03Oct 16
Naweek Nadink 36: Wanneer Jy Daardeur Gaan, Gaan Jy Daar Deur… Ongeag!

Naweek Nadink 36: Wanneer jy daardeur gaan, gaan jy daar deur… ongeag!

Die afgelope paar weke in my video’s en skrywe het ek baie gefokus op hoe belangrik dit is dat jy jouself doelbewus in die regte situasies moet posisioneer ten einde jouself te strek (challenge), sodat jy kan groei en verbeter om sukses te versnel. Die realiteit is dat die lewe ons meestal in situasies plaas wat ons nooit self sou gekies het nie.
Lees meer
Back To Top