skip to Main Content
27Jun 16
Naweek Nadink 22: Meet Dit En Verbeter Dit.

Naweek Nadink 22: Meet Dit en Verbeter Dit.

Verlede week bestee ek toe ‘n bietjie tyd saam met Jaco Ferreira, eienaar van RevolutionFit wat verlede jaar die “Startup”-kategorie van Akademia se Sakeplan-kompetisie gewen het. Hulle gebruik baie indrukwekkende…

Lees meer
20Jun 16
Naweek Nadink 21: Hoe Moeiliker Hoe Makliker

Naweek Nadink 21: Hoe Moeiliker Hoe Makliker

Verlede week kyk ek toe bietjie na die 2015 GEM Verslag. Die sewentiende Global Entrepreneurship Monitor (GEM) opname meet basies die karaktereinskappe, motiverings en ambisies van entrepreneurs en ook die…

Lees meer
Back To Top