skip to Main Content

Ek’s besig om ’n paar ondernemings in Suid-Afrika met nuwe sakegeleenthede te help deur hulle aan my internasionale netwerk voor te stel of om te kyk of ek iemand ken wat dié mense ken waarmee hulle graag wil gesels. Ek…

Ek kan nie glo dat twee maande reeds verby is vandat ek my eerste eBoek en digiTydskrif geloods het nie: Klik hier vir meer inligting.  Ek het natuurlik glad nie geweet wat die reaksie (verkope) sou wees nie, maar kan wel…

In Klipkouerwêreld is onmoontlik maklik. Hier pak ons die bul by die horings en voeg waarde toe aan almal met wie ons in aanraking kom.

Klipkouers Potgooi is gestig om jou te help om jou aspirasies te realiseer ten einde waarde toe te voeg.

Dalk weet jy nie waar om te begin of hoe om vorentoe te beweeg nie. Dit is waar Klipkouers jou 'n hupstoot gaan gee om die wiel aan die rol te sit.

Elke week gesels ek, Jacques Basson, met suksesvolle Afrikaner entrepreneurs en impakmakers wêreldwyd en vra ek hulle dieselfde vrae – alles vrae om jou te help om jou besigheid of omstandighede te verbeter.
 
Onthou...Aanhouer wen!
close-link
Back To Top