skip to Main Content

Ek is trots om die loodsdatum (Maandag, 28 Augustus) van my nuutste eBoek 52, aan te kondig. Propvol praktiese besigheid- en lewens advies van onskatbare waarde.

In hierdie eBoek (my eerste 52 onderhoude), fokus ek hoofsaaklik op die Klipkouers se verkope- en bemarking strategieë asook die grootste foute wat hulle tot dusver gemaak het. 

MAAR DIS NIE AL NIE! (Klink ek nou soos ‘n Amerikaanse slang olie verkoopsman…)

Terselfdertyd loods ons ons eerste KLIPKOUERS digiTydskrif, waar jy toegang kry tot eksklusiewe onderhoudsmateriaal van hoë profiel Entrepreneurs.

 

GRATIS BONUS! 

Met die aankoop van besigheidshulpbron eBoek 52, kry jy my eerste digiTydskrif ter waarde van R57.00 GRATIS! 

 

 

 

Kry jou eBoek en digiTydskrif deur HIER TE KLIK 

 

Back To Top