skip to Main Content

Zahn Hulme is die Uitvoerende Trustee by Atterbury Trust en Hoof van bemarking en handelsmerkbestuur by Atterbury Property. Hierdie dinamiese en gedrewe vrou is al vir 20 jaar nou by die Atterbury Trust betrokke, maar was ook ‘n integrale deel van dié se ontstaan nadat sy die stigterslede, Francois van Niekerk and Louis van der Watt, aan mekaar voorgestel het.
Back To Top