Klipkouers https://klipkouers.com Aanhouer wen Wed, 11 Sep 2019 08:59:53 +0000 en-US hourly 1 Episode 119: Henk Pretorius https://klipkouers.com/eps119/ https://klipkouers.com/eps119/#comments_reply Wed, 11 Sep 2019 08:59:53 +0000 http://klipkouers.com/?p=5036  Oud Egoli-akteur, Henk Pretorius, is die mede-stigter van Dark Matter Studios met kantore in Johannesburg en Londen. Hy het ‘n hele paar suksesvolle flieks op sy kerfstok wat o.a. die suksesvolle Bakgat! fliek trilogie, Leading Lady en Modder en…

The post Episode 119: Henk Pretorius appeared first on Klipkouers.

]]>

Oud Egoli-akteur, Henk Pretorius, is die mede-stigter van Dark Matter Studios met kantore in Johannesburg en Londen. Hy het ‘n hele paar suksesvolle flieks op sy kerfstok wat o.a. die suksesvolle Bakgat! fliek trilogie, Leading Lady en Modder en Bloed insluit. Hulle benadering tot spanbou en “fliek finansiering” is uniek.

The post Episode 119: Henk Pretorius appeared first on Klipkouers.

]]>
https://klipkouers.com/eps119/feed/ 0
Episode 118: Hennie Ferreira https://klipkouers.com/eps118/ https://klipkouers.com/eps118/#comments_reply Fri, 23 Aug 2019 15:45:24 +0000 http://klipkouers.com/?p=5020  Osidon is die wêreld se eerste digitale rekenmeester en gebore uit pyn en frustrasie nadat stigters, Hennie en Melissa Ferreira, ‘n bloutjie geloop het met hul vorige digitale besigheid se Rekenmeester. Osidon automatiseer SME’s se “compliance” vir boekhouding, belasting…

The post Episode 118: Hennie Ferreira appeared first on Klipkouers.

]]>

Osidon is die wêreld se eerste digitale rekenmeester en gebore uit pyn en frustrasie nadat stigters, Hennie en Melissa Ferreira, ‘n bloutjie geloop het met hul vorige digitale besigheid se Rekenmeester. Osidon automatiseer SME’s se “compliance” vir boekhouding, belasting en menslike hulbron-bestuur en het baie aggressiewe groeiplanne wat Suid-Afrika, die VSA en VK insluit. Kom hoor hoe lyk die toekoms van boekhouding.

The post Episode 118: Hennie Ferreira appeared first on Klipkouers.

]]>
https://klipkouers.com/eps118/feed/ 0
Episode 117: Annette Muller https://klipkouers.com/eps117/ https://klipkouers.com/eps117/#comments_reply Wed, 07 Aug 2019 07:52:44 +0000 http://klipkouers.com/?p=5008  Daar is ‘n rede hoekom Annette Muller benoem is deur Forbes as een van Afrika se besigheidsleiers om dop te hou. Haar 2de en nuutste digitale besigheid, Flexyforce, stel besighede in staat om al hulle verskaffers en veral kontrak-…

The post Episode 117: Annette Muller appeared first on Klipkouers.

]]>

Daar is ‘n rede hoekom Annette Muller benoem is deur Forbes as een van Afrika se besigheidsleiers om dop te hou. Haar 2de en nuutste digitale besigheid, Flexyforce, stel besighede in staat om al hulle verskaffers en veral kontrak- en afstandwerkers effektief te bestuur en te betaal op een digitale platform. Die “Future of Work” het gearriveer in ons globale dorpie.

The post Episode 117: Annette Muller appeared first on Klipkouers.

]]>
https://klipkouers.com/eps117/feed/ 0
Naweek Nadink 107: Wat benodig die werksplek van die toekoms? https://klipkouers.com/nn107/ https://klipkouers.com/nn107/#comments_reply Tue, 06 Aug 2019 08:58:40 +0000 http://klipkouers.com/?p=5002   Niemand weet hoe die werksplek van die toekoms gaan lyk nie. Ons weet egter watse kundigheid benodig gaan word: kreatiwiteit, kritisie denke en samewerkingsvermoë. Met ander woorde, kan jy probleme oplos en mooi speel saam met ander mense? Die…

The post Naweek Nadink 107: Wat benodig die werksplek van die toekoms? appeared first on Klipkouers.

]]>

 

Niemand weet hoe die werksplek van die toekoms gaan lyk nie. Ons weet egter watse kundigheid benodig gaan word: kreatiwiteit, kritisie denke en samewerkingsvermoë. Met ander woorde, kan jy probleme oplos en mooi speel saam met ander mense?

Die belangrikste van hierdie vaardighede is kreatiwiteit, of te wel, probleemoplossingsvermoë. Daar is reeds bewys dat die tradisionele skoolsisteem kinders se kreatiwiteitsvlamme uitdoof. 

Gelukkig vir ons is kreatiwiteit soos ‘n spier wat versterk kan word. Hier is twee baie effektiewe oefeninge:

  1. Leer of speel ‘n musiekinstrument.
  2. Mindfullness/Bewustheid – ‘n doodeenvoudige tegniek wat jou bewus maak van die huidige oomblik met die doel om jou gedagtes dop te hou en jou kop stil te maak.

Lekker week en onthou: Aanhouer wen!

ONTHOU!

  1. Nuwe Potgooi Onderhoud: Pepe Marais – mede-stigter van Joe Public United, een van die grootste advertensie agentskappe in SA met ‘n jaarlikse omset van R700 miljoen: Luister Hier
  2. CommWealth: Ons nuwe familielid wat my eBoek & digiTydskrif gratis beskikbaar maak: Klik Hier 

Kyk uit vir die loods van Suid-Afrika se eerste Potgooi Huis..

The post Naweek Nadink 107: Wat benodig die werksplek van die toekoms? appeared first on Klipkouers.

]]>
https://klipkouers.com/nn107/feed/ 0
Episode 116: Hannon Bothma https://klipkouers.com/eps-116-hannon-bothma/ https://klipkouers.com/eps-116-hannon-bothma/#comments_reply Thu, 25 Jul 2019 10:18:09 +0000 http://klipkouers.com/?p=4993  Hannon Bothma en Julius Swart is die mede-stigters van die baie suksesvolle HANNON-handelsmerk. Hannon is veral ‘n bekende gesig op die televisie program Glam Guru. Hulle storie is inspirerend en weereens ‘n herinnering dat passie en harde werk gevolg…

The post Episode 116: Hannon Bothma appeared first on Klipkouers.

]]>

Hannon Bothma en Julius Swart is die mede-stigters van die baie suksesvolle HANNON-handelsmerk. Hannon is veral ‘n bekende gesig op die televisie program Glam Guru. Hulle storie is inspirerend en weereens ‘n herinnering dat passie en harde werk gevolg word deur sukses!

 

 

Foto: Vrouekeur

The post Episode 116: Hannon Bothma appeared first on Klipkouers.

]]>
https://klipkouers.com/eps-116-hannon-bothma/feed/ 0
Episode 115: Pepe Marais https://klipkouers.com/eps115-pepemarais/ https://klipkouers.com/eps115-pepemarais/#comments_reply Tue, 09 Jul 2019 02:49:00 +0000 http://klipkouers.com/?p=4967  Pepe Marais, is die mede-stigter van Joe Public United, een van die grootste advertensie agentskappe in SA met ‘n jaarlikse omset van R700 miljoen. Nadat die besigheid bankrot gespeel het in 2009 (omdat Pepe ‘n waardegedrewe besluit geneem het),…

The post Episode 115: Pepe Marais appeared first on Klipkouers.

]]>

Pepe Marais, is die mede-stigter van Joe Public United, een van die grootste advertensie agentskappe in SA met ‘n jaarlikse omset van R700 miljoen. Nadat die besigheid bankrot gespeel het in 2009 (omdat Pepe ‘n waardegedrewe besluit geneem het), het hulle die besigheid honderdvoudig begin groei deur ‘n duidelike “purpose” te hê of wat hy noem “een woord” en nie deur winste na te jaag nie.

The post Episode 115: Pepe Marais appeared first on Klipkouers.

]]>
https://klipkouers.com/eps115-pepemarais/feed/ 0
Episode 114: Cornelia van Niekerk https://klipkouers.com/eps114-cornelia/ https://klipkouers.com/eps114-cornelia/#comments_reply Wed, 26 Jun 2019 09:14:37 +0000 http://klipkouers.com/?p=4895  Oud-onderwyseres, Cornelia van Niekerk, is die stigter van FINES4U. Vir die afgelope dertien jaar hanteer hulle verkeersboetes names individue en besighede wat van die grootste motorhandelaars insluit. Hulle het beslis my lewe ‘n bietjie minder kompleks gemaak!

The post Episode 114: Cornelia van Niekerk appeared first on Klipkouers.

]]>

Oud-onderwyseres, Cornelia van Niekerk, is die stigter van FINES4U. Vir die afgelope dertien jaar hanteer hulle verkeersboetes names individue en besighede wat van die grootste motorhandelaars insluit. Hulle het beslis my lewe ‘n bietjie minder kompleks gemaak!

The post Episode 114: Cornelia van Niekerk appeared first on Klipkouers.

]]>
https://klipkouers.com/eps114-cornelia/feed/ 0
Episode 113: Omri Van Zyl https://klipkouers.com/episode-113-omri-van-zyl/ https://klipkouers.com/episode-113-omri-van-zyl/#comments_reply Wed, 12 Jun 2019 14:26:56 +0000 http://klipkouers.com/?p=4872 Omri Van Zyl is die uitvoerende hoof van Agri SA en die 2016 wenner van CEO Global se prestige-prys vir sy bydrae tot landbou in Afrika. Om 28,000 boere lidmate wat strek oor 26 verskillende tipe boerderye, waarde toe te…

The post Episode 113: Omri Van Zyl appeared first on Klipkouers.

]]>

Omri Van Zyl is die uitvoerende hoof van Agri SA en die 2016 wenner van CEO Global se prestige-prys vir sy bydrae tot landbou in Afrika. Om 28,000 boere lidmate wat strek oor 26 verskillende tipe boerderye, waarde toe te voeg en gelukkig te hou, sit nie in enige man se broek nie.

The post Episode 113: Omri Van Zyl appeared first on Klipkouers.

]]>
https://klipkouers.com/episode-113-omri-van-zyl/feed/ 0
Episode 112: ‘n Paar gedagtes van Jacques Basson https://klipkouers.com/episode-112-n-paar-gedagtes-van-jacques-basson/ https://klipkouers.com/episode-112-n-paar-gedagtes-van-jacques-basson/#comments_reply Wed, 29 May 2019 14:12:30 +0000 http://klipkouers.com/?p=4862  Ek was bietjie “baie” stil die afgelope paar weke en wou net vinnig inloer en jou vertel waarmee ek besig bv. hoe ek geld maak; ‘n nuwe besigheid genaamd CommWealth; ‘n Landbou Potgooi wat in wording is; ‘n nuwe…

The post Episode 112: ‘n Paar gedagtes van Jacques Basson appeared first on Klipkouers.

]]>

Ek was bietjie “baie” stil die afgelope paar weke en wou net vinnig inloer en jou vertel waarmee ek besig bv.

  • hoe ek geld maak;
  • ‘n nuwe besigheid genaamd CommWealth;
  • ‘n Landbou Potgooi wat in wording is;
  • ‘n nuwe potgooi onderhoud struktuur en produksie proses;
  • help Hannon produkte aanlyn verkoop en;
  • ‘n paar Japanese wyshede vir ‘n ekstra huppel in jou knuppel!

The post Episode 112: ‘n Paar gedagtes van Jacques Basson appeared first on Klipkouers.

]]>
https://klipkouers.com/episode-112-n-paar-gedagtes-van-jacques-basson/feed/ 0
Naweek Nadink 106: Beur jou woordekeuse jou vorentoe? https://klipkouers.com/naweek-nadink-106-beur-jou-woordekeuse-jou-vorentoe/ https://klipkouers.com/naweek-nadink-106-beur-jou-woordekeuse-jou-vorentoe/#comments_reply Thu, 23 May 2019 13:50:58 +0000 http://klipkouers.com/?p=4858 Ek gesels toe verlede week met een van my Afrikaanse klank ingenieurs wat woonagtig is in Japan. Hy vertel my hoe die Japanese kleintyd al in ongerieflike situasies geplaas word om ‘n sterk “kopwêreld” met baie deursettingsvermoë te vorm. Hulle…

The post Naweek Nadink 106: Beur jou woordekeuse jou vorentoe? appeared first on Klipkouers.

]]>

Ek gesels toe verlede week met een van my Afrikaanse klank ingenieurs wat woonagtig is in Japan.

Hy vertel my hoe die Japanese kleintyd al in ongerieflike situasies geplaas word om ‘n sterk “kopwêreld” met baie deursettingsvermoë te vorm. Hulle doen bv. hul atletiek op ‘n baan vol klein klippies; geen gras nie en alles sonder skoene.

Meer interessant is die woordkeuses en spreekwoorde wat Japanse kinders geleer word. Hier is ‘n paar voorbeelde:

  • Nana korobi ya oki – Val sewe keer, maar staan agt keer op 
  • Ganbatte – Doen jou beste en nie “sterkte” met die aktiwiteit nie
  • Die krag van “Nog Nie” – Ek verstaan dit nie vs ek verstaan dit nog nie; of ek kan dit nie doen nie vs ek kan dit nog nie doen nie.

Beur jou woordekeuse jou vorentoe?

Lekker week en onthou: Aanhouer wen!

ONTHOU!

  1. CommWealth: Ons nuwe familielid wat my eBoek & digiTydskrif gratis beskikbaar maak: Klik Hier
  2. Nuutste Onderhoud: Martin Schoeman – Wildbedryf Suid-Afrika se Wildteler van die jaar 2018: Luister Hier
  3. Kyk uit vir die loods van Suid-Afrika se eerste Potgooi Huis..

The post Naweek Nadink 106: Beur jou woordekeuse jou vorentoe? appeared first on Klipkouers.

]]>
https://klipkouers.com/naweek-nadink-106-beur-jou-woordekeuse-jou-vorentoe/feed/ 0