Wil jy jouself of jou besigheid verbeter?

Dalk droom jy van jou eie besigheid?

Begin dan hier met my besigheidsgids eBoek 52 wat nou GRATIS is te danke aan King Price Insurance.

Ek is BAIE opgewonde om hierdie besigheidsgids eBoek 52 vir jou GRATIS beskikbaar te maak te danke aan King Price Insurance.
52 Afrikaanse entrepreneurs (plaaslik en internasionaal) deel praktiese advies.
Net soos ek, wil King Price Insurance jou help om jou volle potensiaal te verwenslik.

 

Wat sê van die Klipkouers oor hierdie besigheidsgids:

Corné Snyman ★★★★★

“Ek is baie tevrede met my bestelling en gaan elke aand deur so stukkie. Ek geniet dit verskriklik om oor al die ander suksesvolle manne te lees. Die feit dat dit so kort en kragtig is help ook baie!”

Ronée Robinson ★★★★★

“Ek het so baie van eBoek 52 gehou dat ek dit vir vyf vriende as geskenk aangekoop het!”

Rickus Lawson ★★★★★

“Lewenslesse van mentors en mense wat al die pad voor my gestap het, maak dat die boek ‘n MOET is vir ‘n sakeman, entrepreneur of vir enige mens wat net dinge uit ander perspektief moet sien!” 

WAT KAN HIERDIE GRATIS BESIGHEIDSGIDS JOU BIED?

Beproefde en praktiese besigheids- en lewenswenke van Afrikaner-besigheidsghoeroes soos:

GERT-JOHAN COETZEE

Wêreldbekende Modeontwerper

DR HANNES DREYER

Welvaartspesialis

LOUIS VAN DER WATT

Mede-stigter van Atterbury

WOUTER SNYMAN

Stigter van Attooh!

MEYER LE ROUX

Mede-stigter Buffelsfontein Baardolie

KOBUS WIESE

Stigter Wiesenhof Coffees

In Klipkouerwêreld is onmoontlik maklik. Hier pak ons die bul by die horings en voeg waarde toe aan almal met wie ons in aanraking kom.

Klipkouers Potgooi is gestig om jou te help om jou aspirasies te realiseer ten einde waarde toe te voeg.

Dalk weet jy nie waar om te begin of hoe om vorentoe te beweeg nie. Dit is waar Klipkouers jou 'n hupstoot gaan gee om die wiel aan die rol te sit.

Elke week gesels ek, Jacques Basson, met suksesvolle Afrikaner entrepreneurs en impakmakers wêreldwyd en vra ek hulle dieselfde vrae – alles vrae om jou te help om jou besigheid of omstandighede te verbeter.
 
Onthou...Aanhouer wen!
close-link
Back To Top