Is Persoonlike Groei en Vooruitgang Vir Jou Belangrik?

Begin dan hier met my besigheidsgids 52 en as BONUS my digiTydskrif met eksklusiewe wenke wat nêrens anders beskikbaar is nie. Alles GRATIS te danke aan King Price Insurance

Ek is BAIE opgewonde om hierdie besigheidsgids eBoek 52 en digiTydskrif vir jou GRATIS beskikbaar te maak te danke aan King Price Insurance.
Die digiTydskrif bevat eksklusiewe wenke wat nêrens anders beskikbaar is nie.
52 Afrikaanse entrepreneurs (plaaslik en internasionaal) deel praktiese advies.
Net soos ek, wil King Price Insurance jou help om jou volle potensiaal te verwenslik.

WAT KAN HIERDIE BESIGHEIDSHULPBRON EN DIGITYDSKRIF JOU BIED?

Beproefde en praktiese besigheids- en lewenswenke van Afrikaner-besigheidsghoeroes soos:

GERT-JOHAN COETZEE

Wêreldbekende Modeontwerper

JACO GERRITS

Wenner: Top Technology Entrepreneur in Africa

LOUIS VAN DER WATT

Mede-stigter van Atterbury

ROHAN VOS

Stigter Rovos Rail: Luukste treine ter wêreld

ADRI KRUGER

Entrepreneur van Jaar 2014

KOBUS WIESE

Stigter Wiesenhof Coffees

‘n Paar gedagtes van die stigter van Klipkouers

“…Daar is altyd ’n nuwe idee of strategie wat aangeleer of toegepas kan word. Ek glo dat jy die meeste by mede-entrepreneurs en mentors leer. Mense wat al om jou blok was. Dit is dan juis die doel met KLIPKOUERS se nuutste eBoek en digiTydskrif: ’n Besigheidshulpbron vir mense wat hulself of hul besigheid wil verbeter deur mense wat hulself en hul besigheid voortdurend verbeter…”

BONUS!

Die KLIPKOUERS-digiTydskrif bevat EKSKLUSIEWE BONUSVRAE wat nêrens anders beskikbaar is nie.

Wat sê van die Klipkouers oor hierdie besigheidsgids:

Corné Snyman ★★★★★

“Ek is baie tevrede met my bestelling en gaan elke aand deur so stukkie. Ek geniet dit verskriklik om oor al die ander suksesvolle manne te lees. Die feit dat dit so kort en kragtig is help ook baie!”

Ronée Robinson ★★★★★

“Ek het so baie van eBoek 52 gehou dat ek dit vir vyf vriende as geskenk aangekoop het!”

Rickus Lawson ★★★★★

“Lewenslesse van mentors en mense wat al die pad voor my gestap het, maak dat die boek ‘n MOET is vir ‘n sakeman, entrepreneur of vir enige mens wat net dinge uit ander perspektief moet sien!”

In Klipkouerwêreld is onmoontlik maklik. Hier pak ons die bul by die horings en voeg waarde toe aan almal met wie ons in aanraking kom.

Klipkouers Potgooi is gestig om jou te help om jou aspirasies te realiseer ten einde waarde toe te voeg.

Dalk weet jy nie waar om te begin of hoe om vorentoe te beweeg nie. Dit is waar Klipkouers jou 'n hupstoot gaan gee om die wiel aan die rol te sit.

Elke week gesels ek, Jacques Basson, met suksesvolle Afrikaner entrepreneurs en impakmakers wêreldwyd en vra ek hulle dieselfde vrae – alles vrae om jou te help om jou besigheid of omstandighede te verbeter.
 
Onthou...Aanhouer wen!
close-link
Back To Top