skip to Main Content

Hiermee ‘n voorsmakie van my onderhoud met Rohan Vos, stigter van Rovos Rail, wie se treine van die luukste ter wêreld is, eerskomende Woensdag.

Watter ander besigheid of industrie is vir jou interessant of ongewoon?

Ek het ‘n paar rand in die lugvaartbesigheid verloor en baie mense sê vir jou as jy ‘n miljoen wil jy maak moet jy miljoene hê om te verloor voor jy met iets kan begin. Maar ek sou sê ek hou van bou; die argitektuur van ‘n gebou is vir my baie interessant, so as ek ‘n keuse kon gehad het vir ‘n lewenslange werk – as ek nie by treine of karre betrokke was nie – sou ek definitief ‘n argitek geword het, ek dink dit is een van die interessantste werke. In hierdie stadium, omdat ek nie ‘n argitek is nie, is die naaste wat ek daaraan kan kom om geboue te laat bou, so eiendom is natuurlik die ding wat vir my baie interessant is.

NB! Moenie laas week se onderhoud met Andries Brink, stigter van Andile Solutions, misloop nie!

Back To Top