skip to Main Content

 

Niemand weet hoe die werksplek van die toekoms gaan lyk nie. Ons weet egter watse kundigheid benodig gaan word: kreatiwiteit, kritisie denke en samewerkingsvermoë. Met ander woorde, kan jy probleme oplos en mooi speel saam met ander mense?

Die belangrikste van hierdie vaardighede is kreatiwiteit, of te wel, probleemoplossingsvermoë. Daar is reeds bewys dat die tradisionele skoolsisteem kinders se kreatiwiteitsvlamme uitdoof. 

Gelukkig vir ons is kreatiwiteit soos ‘n spier wat versterk kan word. Hier is twee baie effektiewe oefeninge:

  1. Leer of speel ‘n musiekinstrument.
  2. Mindfullness/Bewustheid – ‘n doodeenvoudige tegniek wat jou bewus maak van die huidige oomblik met die doel om jou gedagtes dop te hou en jou kop stil te maak.

Lekker week en onthou: Aanhouer wen!

ONTHOU!

  1. Nuwe Potgooi Onderhoud: Pepe Marais – mede-stigter van Joe Public United, een van die grootste advertensie agentskappe in SA met ‘n jaarlikse omset van R700 miljoen: Luister Hier
  2. CommWealth: Ons nuwe familielid wat my eBoek & digiTydskrif gratis beskikbaar maak: Klik Hier 

Kyk uit vir die loods van Suid-Afrika se eerste Potgooi Huis..

Back To Top