skip to Main Content
16Jan 19
Episode 104: Trevor Bruns

Episode 104: Trevor Bruns

 Trevor Bruns, ‘n voormalige olie-en-gasingenieur, het destyds sy werk bedank om saam met sy broer, Leon en swaer Steph, die voortou in SA se rumrevolusie te voer. Hulle produseer…

Luister nou
09Jan 19
Episode 103: Zahn Hulme

Episode 103: Zahn Hulme

 Zahn Hulme is die Uitvoerende Trustee by Atterbury Trust en Hoof van bemarking en handelsmerkbestuur by Atterbury Property. Hierdie dinamiese en gedrewe vrou is al vir 20 jaar nou…

Luister nou
12Dec 18
Kersboodskap 2018

Kersboodskap 2018

2018 staan nou vinnig einde se kant toe en dis vir my ‘n wonderlike voorreg om ‘n paar Klipkouer-hoogtepunte met julle te deel. Baie dankie vir die volgehoue ondersteuning en…

Luister nou
05Dec 18
Episode 102: Willem Van Der Merwe

Episode 102: Willem van der Merwe

 Willem van der Merwe is die Besturende Direkteur van Africa Biomass Company (ABC) en algehele wenner van Sanlam se 2017 Entrepreneur van die Jaar. Hy het ‘n innoverende oplossing…

Luister nou
28Nov 18
Episode 101: Roelien Von Molendorff

Episode 101: Roelien von Molendorff

 Roelien von Molendorff is die hoof van Innovasie by Heineken Suid-Afrika en bestuur beide die Miller- en Soweto Gold-handelsmerke, en deel ook met innovasie- en klassieke bemarkingspligte.

Luister nou
21Nov 18
Episode 100: Jacques Basson

Episode 100: Jacques Basson

Content hosted by iono.fm Ek was vir 'n slag bietjie aan die ander kant van die mikrofoon saam met Gareth Cliff - hy het met my oor die ontstaan van…

Luister nou
14Nov 18
Episode 99: Arno Smit

Episode 99: Arno Smit

 FundedByMe is in 2011 as 'n stokperdjie-projek deur Arno Smit begin. Luister gerus saam waar hy vertel hoe hierdie unieke skarefinansieringsaksie beleggers en entrepreneurs bymekaar bring vir befondsingsgeleenthede. Met onbetwiste…

Luister nou
07Nov 18
Episode 98: Christine Geldart

Episode 98: Christine Geldart

 Christine Geldart is die eienaar van Marven Equipment, 'n dinamiese familiebesigheid, wat bekend staan as die "Kings Of Customization". Hulle skep allerhande mobiele gereedskaphouers volgens die klient se persoonlike…

Luister nou
31Oct 18
Episode 97: Jasper Cloete

Episode 97: Jasper Cloete

 Jasper Cloete is 'n man van talle talente met 'n betrokkenheid by 'n verskeidenheid sakegeleenthede. Van die familieondernemings, Eagles Nest Gastehuis en Konferensie sentrum in Fourways en Neo Life…

Luister nou
24Oct 18
Episode 96: Ernest North

Episode 96: Ernest North

 Ernest North is die stigter van Naked Insure - Insurance. Onder andere beskik hierdie besigheidsmodel oor motor versekering wat gebou is op kunsmatige intelligensie. Hy vertel ons meer.

Luister nou
In Klipkouerwêreld is onmoontlik maklik. Hier pak ons die bul by die horings en voeg waarde toe aan almal met wie ons in aanraking kom.

Klipkouers Potgooi is gestig om jou te help om jou aspirasies te realiseer ten einde waarde toe te voeg.

Dalk weet jy nie waar om te begin of hoe om vorentoe te beweeg nie. Dit is waar Klipkouers jou 'n hupstoot gaan gee om die wiel aan die rol te sit.

Elke week gesels ek, Jacques Basson, met suksesvolle Afrikaner entrepreneurs en impakmakers wêreldwyd en vra ek hulle dieselfde vrae – alles vrae om jou te help om jou besigheid of omstandighede te verbeter.
 
Onthou...Aanhouer wen!
close-link
Back To Top