skip to Main Content
28Apr 17
Episode 55 (Deel 2): Ina Paarman

Episode 55 (Deel 2): Ina Paarman

In deel twee van my gesprek met die legendariese Ina Paarman brei ons verder uit oor die groei van die besigheid en watter stappe geneem is om hierdie trots Suid-Afrikaanse produk die wêreld in te stuur.
Luister nou
21Apr 17
Episode 55 (Deel 1): Ina Paarman

Episode 55 (Deel 1): Ina Paarman

Kyk, Afrikaners hóú van goeie kos. Wat is nou lekkerder as om saam met die gesin aan’t tafel te sit en kuier terwyl almal aan ‘n heerlike, tuisgemaakte bord boerekos smul?
Luister nou
13Apr 17
KPS Episode 5: Johan Stemmet

KPS Episode 5: Johan Stemmet

Dis ongelooflik om te luister as ‘n suksesvolle besigheidsman en ikoon soos Johan Stemmet oor sy loopbaan en sukses gesels – nederig en plat op die aarde, maar steeds passievol na al die jare.
Luister nou
In Klipkouerwêreld is onmoontlik maklik. Hier pak ons die bul by die horings en voeg waarde toe aan almal met wie ons in aanraking kom.

Klipkouers Potgooi is gestig om jou te help om jou aspirasies te realiseer ten einde waarde toe te voeg.

Dalk weet jy nie waar om te begin of hoe om vorentoe te beweeg nie. Dit is waar Klipkouers jou 'n hupstoot gaan gee om die wiel aan die rol te sit.

Elke week gesels ek, Jacques Basson, met suksesvolle Afrikaner entrepreneurs en impakmakers wêreldwyd en vra ek hulle dieselfde vrae – alles vrae om jou te help om jou besigheid of omstandighede te verbeter.
 
Onthou...Aanhouer wen!
close-link
Back To Top